Le Parc Residensiële Landgoed in die Paarl

Le Parc Residensiële Landgoed in die Paarl Le Parc Residensiële Landgoed aan die voet van die rustige Bolandse dorp Paarl, bied gesinne die ideale leefstyl in ’n park-omgewing, gekombineer met luukse, Frans-geïnspireerde wonings. Dit lê neffens die N1 vanaf die Paarl X ’n dorp wat spog met ’n ryk geskiedenis wat terugdateer tot die 1600’s.…